
Dienste

BEMARKING
By RJ Plaas Implemente, bemark ons tweedanse landbou toerusting teen mark verwante pryse, landswyd op verskeie sosiale en komunikasie platvorms.

VERKOPE & AANKOPE
Ons groot kliente basis maak die verkoop en aankoop van items spoedig en gerieflik. Nie net bring ons die koper en verkoper bymekaar uit nie , maar ons verseker ook sekuriteit aan albei partye deur verloop van die transakie.

VERVOER
Ons het toegang tot verkeie vervoer maatskappye en voorsien jou met kwotasies wat jou sak pas en die item vinnig en veilig op jou grond verseker.

FINANSIERING
Ons kan Finansiering by die banke vir jou behartig en streef na die beste rentekoers.


ROELOF WOLVAARDT
(Eienaar & Direkteur)
074 953 3400
KLIENTE TERUGVOER
Galery
Ons streef daarna om elke transaksie groot of klein met toegewydheid te hanteer.







Besigheids Ure
Maandag – Vrydag
07:00 — 18:00
Designed by RJ Plaas Implemente media and martketing department @rjplaasmedia since 2021










